POPNABLE آفریقای جنوبی آفریقای جنوبی

  • صفحه نخست
  • Radio Hits 2024
  • Radio Popnable
  • ثبت نام
  • وارد شدن
  • کشف کردن
    • کشف کردن
    • آهنگ ها
    • هنرمندان موسیقی
  • نمودارهای موسیقی
    • نمودارهای موسیقی
    • 100 آهنگ داغ - روزانه
    • 100 آهنگ برتر - روزانه
    • 40 آهنگ برتر
  • صفحه نخست
  • آفریقای جنوبی
  • آهنگ ها
  • Bakkie
  • اشعار و ترجمه

اشعار و ترجمه - Bakkie

— خوانده شده توسط Armand Hofmeyr

"Bakkie" غزل و ترجمه. کشف کنید که چه کسی این آهنگ را نوشته است. تهیه کننده و کارگردان این موزیک ویدیو کیست. "Bakkie" آهنگساز، اشعار، تنظیم، سیستم عامل های جریان، و غیره. "Bakkie" آهنگی است که در زولو، آفریقایی اجرا شده است. "Bakkie" توسط Armand Hofmeyr
  • صفحه نخست
  • اشعار و ترجمه
  • نمودارهای موسیقی
  • آمار
  • درآمد
  • خرید آهنگ
Bakkie موزیک ویدیو
Download New Songs

Listen & stream

×

در یوتیوب تماشا کنید

×
ویدئو
Bakkie
کشور


 آفریقای جنوبی آفریقای جنوبی
اضافه
01/01/1970
گزارش
[مرتبط با موسیقی نیست ] [اضافه کردن هنرمند مرتبط] [حذف هنرمند مرتبط] [متن ترانه را اضافه کنید] [ترجمه اشعار را اضافه کنید]

"Bakkie" متن ترانه

"Bakkie" اشعار به زبان زولو، آفریقایی دارد.
معنی "Bakkie" از زبان زولو، آفریقایی می آید و در حال حاضر به ترجمه انگلیسی تبدیل نشده است.

BAKKIE

(VERS)
Hierdie ding is dors
maar hy ry nou lekker.

ek maak hom vol
en hy raak net sterker

 ja niks kan ons keer 
op grond of op teer 

Sy gat is los
maar hy ry lekker

(KOOR)
 My bakkie,  My yster
 ek drop die cluch en jy luister
niks kan ons  keer
 die wiele draai net weer

ou groote, ek fluister
jy raak die pad nooit byster 
Jys in beheer
 die wiele draai net weer
Jy is n stofpad grond pad monster


(VERS)
jy lyk te mooi
ek vry nou lekker
op die agter seat
 van my bakkie as ons uit gaan want 
ja niks kan ons keer op grond of op teer 
haar gat is los maar sy vry lekker 

(BRUG]
Ooo ons Braai op die bakkie
Jag met die bakkie
Gaan van vis met die bakkie
Becuzi op die bakkie
Vry in die bakkie
Spin met die bakkie
En as hy vas sit
Dan stoot ons
Want hysi te


(KOOR)
 My bakkie,  My yster
 ek drop die cluch en jy luister
niks kan ons  keer
 die wiele draai net weer

ou groote, ek fluister
jy raak die pad nooit byster 
Jys in beheer
 die wiele draai net weer

 My bakkie,  My yster
 ek drop die cluch en jy luister
niks kan ons  keer
 die wiele draai net weer

ou groote, ek fluister
jy raak die pad nooit byster 
Jys in beheer
 die wiele draai net weer
Jy is n stofpad grond pad monster

n GROOT DANKIE aan "Auto investments waterkloof" vir die video/song en awesome bakkie. DANKIE David Gresham Sylivia, Carla, Andrew vir al julle hulp ek kan dit nie sonder julle doen nie. Dankie Richard van Richphotography vir jou stunning video. Dankie Dirk Van Niekerk
en Burger Le Roux vir saam my inni studio en inni video en dankie my lief Michelle vir jou stuning edit werk en geduld met

Popnable © 2015-2025

About ToS What's New Contact Us Privacy Copyrights (DMCA)